Blog

Hallo 2017!

Gelukkige Nuwejaar! Baie dankie vir elke Bruid, Strooimeisie en kliënt wat deel was van Bergbruidjie se reis in 2016. Dit was een ongelooflike journey. Dankie aan elkeen wat ons ondersteun het, mooi woorde aangestuur het,  ons klere en troubykomstighede deel van hul grootste dag gemaak het en ons toegelaat het om die mooiste blomme te…

Read More

Out of office for JUNE 2016

Please order well in advance if you would like some of Bergbruidjie’s products in JUNE or early July 2016. We will be OUT of OFFICE and not be able to send any parcels. We will be back on the 1 st of July. Orders can be placed in the Online shop www.bergbruidjie.co.za/shop/ or email us…

Read More

Sal jy my Strooimeisie wees?

Is jy op soek na ‘n paar oulike idees om as geskenkies vir jou Strooimeisies te gee? Gaan loer gerus in ons aanlyn winkel – maar hier is solank ‘n paar idees vir julle. Onthou ons “custom” graag  jou eie bewoording op items in jou trou-kleure. #allesvirliefde

Read More

Wedding Expo!

Ons sê altyd : “The Journey is the reward!” – wat is reis was dit nie om ‘n klomp voorbeelde van ons werk gereed te kry, ‘n stalletjie te bespreek by ‘n Trou Expo in Johannesburg, ons goed daar te kry al die pad van die Kaap af, stalltjie te verf en op te slaan…

Read More

Snapscan

Julle kan ons nou via SNAPSCAN ook betaal – laai net die app op jou telefoon af! Hier is ons kode:

Read More

The Wedding Expo

Bergbruidjie is oppad Noorde toe! Ons sien julle vir die eerste keer by The Wedding Expo : 12 & 13 Maart by die Ticketpro Dome in Johannesburg. Daagliks van 9 tot 5. Ons bring van ons mooiste en gewildste Trou Bykomstighede om te wys & bestellings te neem. Ons hoop om sommer baie van julle…

Read More

Coordination…

Looking for an on-the-day coordinator for your wedding or corporate event? Send us a mail today for a quote!

Read More

Vir die liefde van ‘n Bergbruidjie

40 Jaar gelede was “Bergbruidjies” my ouers se trou blomme. Ek dink tot vandag dat dit die mooiste blom op aarde is en laat nie ‘n geleentheid verby gaan om ‘n bos in my huis te hê gedurende die tyd wat hulle blom nie… Ek het in 2012 besluit om ‘n besigheid te begin deur…

Read More

Gifts for Dudes

As jy voel jy is uit idees uit vir die manne in jou lewe – loer gerus na ‘n paar oulike en oorspronklike opsies om vir hulle te gee. • Die “Ons gaan nou braai boks” is ‘n  samestelling van 4 verskillende Stellenbrau Cratf Biere, ‘n Pak Chips, vuurhoutjies en Blitz. Die boks raak dan…

Read More

Duisende dankies ♥

Dit is met trane van dankbaarheid en ‘n baie groot tevrede gevoel wat ek nou hier voor my rekenaar inskuif om die oomblik van waarheid te probeer verwoord.

Read More