Gifts for Dudes

vir die manne

As jy voel jy is uit idees uit vir die manne in jou lewe – loer gerus na ‘n paar oulike en oorspronklike opsies om vir hulle te gee.

• Die “Ons gaan nou braai boks” is ‘n  samestelling van 4 verskillende Stellenbrau Cratf Biere, ‘n Pak Chips, vuurhoutjies en Blitz. Die boks raak dan ook ‘n lekker bereplek vir jou geliefde se braai toerusting.

• Quirky Name Plates: Bestel ‘n “Bendehuis” of “Mancave” nommerplaat om jou man, vriend of aanstaande se braaikamer muur mee te versier. Ons maak ook graag ‘n custom boodskap vir jou daarop.

• Ons bied ‘n verskeindenheid Bierbekers, blikbekers, hipflasks en klein tot-glasies ens. met custom stickers bo-op. Jy kan dus jou eie spesiale boodskap laat opdruk.

• Swart, Navy of kameelkleur sokkies met enige bewoording in enige kleur print op gedruk.

• T-hemde, Voorskote en Hoodies met enige custom prints op!

• Pragtige Hout Bow-ties! in 3 verskillende kleure beskikbaar.

Kontak ons gerus vir enige navrae of bestellings: info@bergbruidjie.co.za

Mans Hemde2 Light-Lounge-Studio-89 vir die manne Light-Lounge-Studio-87 Light-Lounge-Studio-85 Light-Lounge-Studio-66 Light-Lounge-Studio-64 Light-Lounge-Studio-17 Light-Lounge-Studio-16 Light-Lounge-Studio-12 Chief vd Troumakiti_Hipflask2 Chief vd Troumakiti_Hipflask Chief vd Troumakiti

 

 

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.