Hallo 2017!

img_7184

Gelukkige Nuwejaar!

Baie dankie vir elke Bruid, Strooimeisie en kliënt wat deel was van Bergbruidjie se reis in 2016.

Dit was een ongelooflike journey. Dankie aan elkeen wat ons ondersteun het, mooi woorde aangestuur het,  ons klere en troubykomstighede deel van hul grootste dag gemaak het en ons toegelaat het om die mooiste blomme te maak.
Mag ons leuse #allesvirliefde deel wees van jou bestaan in die nuwejaar en daar oorgenoeg tyd wees vir drome, lag en LEEF!

Baie liefde

xxx

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.