Sal jy my Strooimeisie wees?

strooimeisie

Is jy op soek na ‘n paar oulike idees om as geskenkies vir jou Strooimeisies te gee? Gaan loer gerus in ons aanlyn winkel – maar hier is solank ‘n paar idees vir julle.

Onthou ons “custom” graag  jou eie bewoording op items in jou trou-kleure.

#allesvirliefde

strooimeisiestrooimeisie2

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.