The Wedding Expo

wedding expo

Bergbruidjie is oppad Noorde toe!

Ons sien julle vir die eerste keer by The Wedding Expo : 12 & 13 Maart by die Ticketpro Dome in Johannesburg.
Daagliks van 9 tot 5.

Ons bring van ons mooiste en gewildste Trou Bykomstighede om te wys & bestellings te neem.

Ons hoop om sommer baie van julle te sien by Stalletjie J 9 !!

xxx

#allesvirliefde

wedding expo

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.