Wedding Expo!

FullSizeRenderM

Ons sê altyd : “The Journey is the reward!” – wat is reis was dit nie om ‘n klomp voorbeelde van ons werk gereed te kry, ‘n stalletjie te bespreek by ‘n Trou Expo in Johannesburg, ons goed daar te kry al die pad van die Kaap af, stalltjie te verf en op te slaan en gereed te wees vir al die 1000’de toekomstige Bruide en hulle gevolge.

Ons het ‘n heerlike tyd in Gauteng gehad. Dit was lieflik om ieder en elk te ontmoet, saam te gesels oor julle mooiste dae.  Ons wil sommer ook net ons skou buurvrou, Michelle van Rebelove  [ Amazingbells Skryfbehoeftes gaan loer gerus! ] bedank vir haar gasvryheid die afgelope week.

Hier is ‘n paar kiekies van ons Skou!

FullSizeRenderM

12809523_1091391720902841_6101019827156944733_n

12814670_971793282874029_5174713644845749625_n

Leave a Comment

You must be logged in to post a comment.